Rendier se kraal

Tuesday, March 14, 2006

Nuwe lewe


Liewe vriende, die rendier se kraal vergroot!

Jip, baba rendier is oppad. Die pad is nog ver, maar die eerste treë is gegee. Hoe sê daai oulike spreekwoord nou weer: "Every journey begins with a small step". Ons "small step" is gegee en teen begin November sal die journey in volle gang wees.

Laat dit juig.