Rendier se kraal

Thursday, December 14, 2006

Geseënde Feestyd

Mag hierdie feestyd vir julle elkeen spesiaal wees.

Groete tot 2007!

2 Comments:

At 11:56 PM, Blogger renklem said...

hey, wie's hierdie apie wat die high-5 gee op die foto? Hoop julle het 'n heerlike krismis, ou Rendier. Die koue Hunter's Aprilmaand is aan. Geen sigarette. As ek drop, doen ek vir julle verniet babysitting vir 'n jaar (wanneer El Nino 18 is).

 
At 6:54 PM, Anonymous Anonymous said...

Jis boet! Lekker gewees om die kleinding eerstehands te ervaar het by die Baai van die Tiet. Ten minste het sy nie verward geraak watter een die kos bring nie. Volgende keer eet sy kreef saam! Ons moet die kreef net kry...

 

Post a Comment

<< Home