Rendier se kraal

Wednesday, January 17, 2007

Klein Nina


Nina raak ouliker by die dag en glimlag al te mooi.


Vandag is sy 11 weke oud.

3 Comments:

At 9:31 AM, Blogger Munds said...

Heng - dit sou my hart smelt! Baie oulik

 
At 11:15 PM, Blogger renklem said...

lyk sy na haar rendier pa? of hoe dan nou? sal sy april reg wees om te gaan makietie?

 
At 9:30 AM, Blogger Rendier said...

Renate, die girl is baie oulik...nes haar pappa :)

 

Post a Comment

<< Home