Rendier se kraal

Tuesday, January 30, 2007

My 2 meisiekinders


Net 'n vinnige fototjie van die 2 girls in my lewe. Nina het Sondag 'n swembad gekry en geniet dit vreeslik baie. Kan nie glo dat sy môre al 13 weke oud is nie.

1 Comments:

At 6:55 PM, Blogger renklem said...

As sy nou hard begin oefen aan haar rugslag, kan sy dit maak vir die 2012 Olimpiese spele hier op die moddereiland.

 

Post a Comment

<< Home