Rendier se kraal

Friday, January 12, 2007

Terug op die lug

Na 'n heerlike 3 weke vakansie is ek weer terug by die werk. Baie om te rapporteer oor die vakansietyd, maar ek sal dit op 'n later stadium doen.

Tot later

R

1 Comments:

At 5:25 PM, Anonymous Anonymous said...

Sommige van ons werk al sedert die 3e! Welkom terug buddy en voorspoedige 2007!

 

Post a Comment

<< Home