Rendier se kraal

Wednesday, January 18, 2006

Oppie Net


Die Rendier is terug in sy geliefde land. Son, see, sand en WIND!!!

So onthou ek die plek nie, maar hou gerus die skerm dop vir allerhande nuus en dinge wat die Rendier aan die gang hou.

Tot later,

Die Rendier

NS: Dis 'n kiekie van ek en Mev Rendier by Tietiesbaai









1 Comments:

At 9:35 PM, Blogger renklem said...

ek laaik jou blog. en welkom in die bloggosphere, rendier. soene

 

Post a Comment

<< Home