Rendier se kraal

Tuesday, March 14, 2006

Nuwe lewe


Liewe vriende, die rendier se kraal vergroot!

Jip, baba rendier is oppad. Die pad is nog ver, maar die eerste treë is gegee. Hoe sê daai oulike spreekwoord nou weer: "Every journey begins with a small step". Ons "small step" is gegee en teen begin November sal die journey in volle gang wees.

Laat dit juig.

2 Comments:

At 11:56 AM, Blogger Soutie said...

Baie geluk boet!

Sal einde van die jaar saam met jou die journey stap - tot by die eerste watergat!

 
At 8:24 PM, Blogger renklem said...

Rendier, ek het altyd geweet dit sit in jou broek, wel, jy weet mos nou wat ek bedoel. Ek kom kuier sodra daai enetjie kan loop, sing en kitaar speel, niks voor dit nie. O, en ek sal die eerste bier by Bootsies koop. Soene

 

Post a Comment

<< Home