Rendier se kraal

Friday, December 01, 2006

1 maand oud



Nina is vandag 1 maand oud. Die tyd vlieg ongelooflik vinnig en poppie word by die dag ouliker.

4 Comments:

At 11:15 PM, Blogger renklem said...

baie geluk met die eerste maand se verjaardag, klein prinses Nina. Hoop jou Mamma en Pappa bederf jou vreeslik

 
At 4:53 PM, Anonymous Anonymous said...

Veels geluk. Het jy al 'n halergeweer gekoop vir die dag wat sy 16 word?

 
At 11:01 PM, Anonymous Anonymous said...

Ek is bly om te sien sy het haar ma se looks. Geluk julle twee.

 
At 8:19 AM, Blogger Rendier said...

Dankie julle, die haelgeweer is nog nie aangeskaf nie, maar ek verneem my skoonpa het 'n semi-outomatiese haelgeweer in sy kluis wat hy nie gebruik nie...

 

Post a Comment

<< Home