Rendier se kraal

Friday, September 29, 2006

Waar in die wêreld...

Ek luister Kfm...voel soos 'n beleidenis, maar dis die beste manier om die verkeer te navigeer in die oggend. Die afgelope paar weke is die interessantste speletjie aan die gang; Find the Fugitive. Dit was sekerlik een vna die beste kompetisies ooit, want sien, dit het vreemdelinge bymekaargebring. Verbeel jou 'n wild vreemdeling kom stop langs jou en vra: "Are you the fugitive?" a.k.a "Is you de fewjetif?"

Ek soek nou ook 'n fugitive - Rennie Klem. Weet enigeen wat van ons gunsteling Medusa geword het? Het die nuwe skool haar ingesluk?

4 Comments:

At 4:37 PM, Blogger renklem said...

jy is steeds my allergunstelingste rendier ooit!!! het vir jou 'n verjaardagboodskap op Netta se foon gelos. skies man, is omtrent letterlik deur my skool ingesluk. hoop alles gaan nog goed met jou en Netta en die grootte pens-diertjie. baie soene

 
At 4:39 PM, Blogger renklem said...

o, en kak foto!!!

 
At 4:39 PM, Blogger renklem said...

dit lyk of daai voel my gaan pik!

 
At 4:54 PM, Blogger Rendier said...

RENNNIE!!!!

So bly jy lewe nog! Dankie vir die boodskap. Netta se pensie stann nou knope en bulte. Die klein juffrou wi lnou uitklim, maar daar is nog net 3 weke oor!

 

Post a Comment

<< Home