Rendier se kraal

Tuesday, August 08, 2006

Up, up and away

Wou sommer net 'n vinnige update gee op Petite. Sy weeg nou 'n volle 1kg, is 31cm lank en in my skoonma se woorde "is sy die mooiste poppie". Nog net 13 weke tot die ontmoeting :)

Oor minder as 8 ure vertrek ons om die Moddereiland te besoek vir 2 weke. Vandag(08/08) is ook Tjomma se verjaarsdag - Johan, sorry ek mis die spit, maar volgende jaar is ek beslis daar!

Groetnis uit die kraal.

3 Comments:

At 2:04 PM, Blogger PienkZuit said...

As jy hierdie lees is jy seker al weer terug. Hoe was die sekuriteit toe by Heathrow na die bom-plot? Seker nog meer van 'n frustrasie en langer wag.

 
At 2:39 PM, Blogger Munds said...

Hulle't dit darem gemis - gister (Woensdag) hier aangekom - net mooi 'n dag voor die tyd.

 
At 3:20 PM, Blogger Rendier said...

Veilig tuis, maar ja dit het 'n goeie uur of wat geneem om Heathrow binne te gaan. Gelukkig kon ons online check-in doen, so die toue was heelwat korter. Boonop wys mev rendier se boep al lekker en ons kon dit na hartelus misbruik om lang toue te vermy :)

 

Post a Comment

<< Home