Rendier se kraal

Thursday, July 06, 2006

Petite Mouton update

'n Vinnige update om te sê dat poppie gesond is en sterk groei. Sy is nou 'n allemintige 25cm lank en weeg 'n volle 400g. Teen die tempo van groei behoort sy so 3.5kg te weeg teen geboorte. Ongelukkig het die fototjies nie te goed uitgekom nie en die wat wel goed was is onbetaamlik en ek sal my meisiekind nie so aan die wêreld blootlê nie.

Oor 2 weke neem ons weer kiekies, dan wys ek julle weer hoe sy lyk.

1 Comments:

At 9:05 PM, Blogger renklem said...

Dis so groot soos 'n lekker steak. ek sal more in Waitrose gaan kyk hoe 400g van een ding lyk.

 

Post a Comment

<< Home