Rendier se kraal

Wednesday, May 10, 2006

Is it a girl?



Petit Mouton groei nog sterk en haar mamma dra die gevolge. Jip, die kans is groot dat Petit 'n "haar" is, want volgens die sonograaf "is Petit bietjie plat in daai area". Wel Petit is ook maar net 13 weke oud, so kom ons gee hom/haar nog 'n week of wat en dan kyk ons weer.

Verder is Petit 'n aktiewe klein wesentjie. Op die sonar het hy/sy tog te lekker baljaar. Hier is 'n fototjis van hom/haar in aksie.

Dis al vir eers vanuit die Rendier se kraal.

3 Comments:

At 10:32 AM, Blogger Munds said...

So kan ons 'n bietjie van 'n "pool" begin vir cool baba name? Wat van...

Sophie?

 
At 4:46 PM, Blogger Rendier said...

Die naam is reeds gekies: Nina, soos in Spaans vir "Meisie"

 
At 6:33 PM, Blogger Munds said...

Ja - ek onthou al daardie "baba naam" gesprekke in die Atrium.

Mooi naam

 

Post a Comment

<< Home