Rendier se kraal

Friday, August 04, 2006

Waar die oseane ontmoet, n.a.v. Pienk Zuit


Die Pienk Zuit het onlangs 'n blog, Twee Oseane, geplaas oor waar die oseane ontmoet en hier is gou 'n foto om te bevestig dat L'Aghulas se claim to fame stop by die Suidelikste punt van Afrika.

1 Comments:

At 11:22 AM, Blogger PienkZuit said...

Dis juis 'n tegniese punt waaroor die Agulhas mense met jou sal stry. Hulle sĂȘ juis die seestroom loop verder as Agulhas, maar die oseane kom by hulle bymekaar. Hulle reken die seestrome het niks met die oseane te doen nie.

 

Post a Comment

<< Home