Tydens ons onlangse besoek aan die Moddereiland, het ons op ide nuwigheid afgekom. By sekere winkels kan jy self jou inkopies skandeer, pak, betaal en uitstap. Verbeel jou hulle probeer dit in SA! Ek reken stap 1 en 3 sou gesneuwel het!
Tesco in Guildford het dit gekry so 'n paar maande voor ons daar weg is (Des 2004). Ek het toe ook nogal gedink dit sal nie werk in SA nie, maar wie weet, dalk met die regte toesig?
Vir my was die lekkerste van die self-service checkouts dat niemand dit gebruik het aan die begin nie. Hulle het eerder in 'n laaang ry gaan staan by 'n till (hulle hou mos in elk geval van in rye staan). Dan kon ons net deurglip by die self-service.
1 Comments:

Post a Comment
<< Home