Rendier se kraal

Wednesday, October 25, 2006

Wat het van die Karnaval geword

Ek wil graag weet van die jaarlikse Karnaval op Stellenbosch geword het? Wie het besluit om dit tot 'n JOOL te herdoop? Jool bestaan net in die kampusse noord van Du Toitskloof. Is dit vir ons 'n aanduiding van hoe baie "Noordelikes" nou deesdae by die US swot?

My 2 cents worth.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home