Rendier se kraal

Friday, October 13, 2006

Petite Update

Net 'n vinnige boodskappie.

Petite groei nog baie oulik en weeg nou om-en-by 3kg. Dr reken daar is nou minder as 3 weke oor. Potensiƫle verjaarsdae is: 31/10, 02/11 of 03/11. Laat weet gerus watter datum jy verkies. Die datum wat die meeste stemme werf, sal oorweeg word...

0 Comments:

Post a Comment

<< Home