D-day 01 Nov 2006
Môreoggend omstreeks 06:00 moet ek en mev rendier by die hospitaal aanmeld.
Hou duim vas :)
Môreoggend omstreeks 06:00 moet ek en mev rendier by die hospitaal aanmeld.
Ek wil graag weet van die jaarlikse Karnaval op Stellenbosch geword het? Wie het besluit om dit tot 'n JOOL te herdoop? Jool bestaan net in die kampusse noord van Du Toitskloof. Is dit vir ons 'n aanduiding van hoe baie "Noordelikes" nou deesdae by die US swot?
Oor'n minimum van een week, is ons poppie hier. Donderdag sal ons die finale datum vasstel. Sal julle op hoogte hou.