Rendier se kraal

Tuesday, October 31, 2006

D-day 01 Nov 2006

Môreoggend omstreeks 06:00 moet ek en mev rendier by die hospitaal aanmeld.

Hou duim vas :)

Wednesday, October 25, 2006

Wat het van die Karnaval geword

Ek wil graag weet van die jaarlikse Karnaval op Stellenbosch geword het? Wie het besluit om dit tot 'n JOOL te herdoop? Jool bestaan net in die kampusse noord van Du Toitskloof. Is dit vir ons 'n aanduiding van hoe baie "Noordelikes" nou deesdae by die US swot?

My 2 cents worth.

Tuesday, October 24, 2006

One week and counting

Oor'n minimum van een week, is ons poppie hier. Donderdag sal ons die finale datum vasstel. Sal julle op hoogte hou.

Friday, October 13, 2006

Petite Update

Net 'n vinnige boodskappie.

Petite groei nog baie oulik en weeg nou om-en-by 3kg. Dr reken daar is nou minder as 3 weke oor. Potensiële verjaarsdae is: 31/10, 02/11 of 03/11. Laat weet gerus watter datum jy verkies. Die datum wat die meeste stemme werf, sal oorweeg word...